LEDE AAND – 11 APRIL 2019
Ons gasspreker is Valeria Parenzi, Wyn Maker en Dosent by die Departement van Wynkunde in sensoriese wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch. Kom deel gerus die interessante aand saam met ons en verryk jou kennis van wyn paring met wilds vleis en wilde voëls. Our guest speaker is...
15 Apr 2019