Gift of the Givers Charity Shoot Handover 25 May 2019
Kaapjag Sentraal Tak het op 25 Mei 2019 ʼn liefdadigheidskiet op Atlantis skietbaan aangebied om fondse in te samel vir die droogte geteisterde boere van die Sutherland omgewing. Die skiet het ʼn geleentheid gebied om vir oulaas die gewere se bene te rek voor die...
30 Jun 2019