Ons gasspreker is Valeria Parenzi, Wyn Maker en Dosent by die Departement van Wynkunde in
sensoriese wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch. Kom deel gerus die interessante aand
saam met ons en verryk jou kennis van wyn paring met wilds vleis en wilde voƫls.
Our guest speaker is Valeria Parenzi, Wine Maker and Lecturer at the Department of Oenology
in sensory science at the University of Stellenbosch. Come join us for this interesting evening to
enrich your knowledge of wine pairing with wild meat and game birds.
April 15, 2019